Leo Tolstoi | |
---|---|
Leo Tolstoi in 1908. Portret deur Prokoedin-Gorski | |
Gebore | Ljef Nikolajewitsj Tolstoi 9 September 1828 landgoed Jasnaja Poljana, Russiese Ryk |
Sterf | 20 November 1910 (op 82) Astapowo, Russiese Ryk |
Nasionaliteit | Rusland |
Beroep | Romanskrywer, kortverhaalskrywer, dramaturg, essayis |
Bekend vir | Oorlog en Vrede, 1865–1869; Anna Karenina, 1877; Die Koninkryk van God is in jou, 1894; Opstanding, 1899 |
Eggenoot | Sofia Andrejewna Behrs |
Kinders | 14 |
Handtekening | |
Leo (Ljef) Nikolajewitsj Tolstói (Russies: Лев Николаевич Толстой) (landgoed Jasnaja Poljana, 9 September 1828 – Astapowo, 20 November 1910) was 'n invloedryke Russiese skrywer. Hy is veral bekend vir sy kortverhale en sy romans Oorlog en Vrede en Anna Karenina.